TV-aanbieder Maboe se eks in hof weens vuurwapen ná week in tjoekie
Monique Muller is al amper ’n week agter tralies.
Slegs een van ses wat uit hofselle in Wynberg ontsnap, nog soek
Slegs een van die ses verhoorafwagtendes wat Woensdag uit die polisieselle by die landdroshof in Wynberg ontsnap het, is nog soek.
‘Geluk met jou verjaardag, Joshlin, waar jy ook al is...’
’n Boom van hoop en ’n spesiale liedjie was Donderdag van die tonele in Diazville op Joshlin Smith se agtste verjaardag.
Polisie soek dié vier wat by hof in Wynberg ontsnap
Twee van die ses is binne ure ná hul ontsnapping deur ’n opsporingspan van die polisie in Hanover Park in hegtenis geneem.
Landdroste in W-Kaap wil soos KZN-kollegas betoog oor salarisse, infrastruktuur
Landdroste in die Wes-Kaap sê hulle gaan by hul kollegas in KwaZulu-Natal en elders aansluit en betoog oor ’n salarisaanpassing wat nie gebeur nie, die tekort aan hulpbronne en sekerheid, en infrastruktuur wat besig is om in duie te stort.
2 van teenbende-eenheid in Lavender Hill gewond
’n Kaptein en sersant is onderskeidelik in die voet en been gewond in die voorval in Mirbeyweg.
6 ontsnap uit hofselle in Wynberg: Strafregstelsel verouderd, sê DA
’n Grootskaalse polisieondersoek is aan die gang nadat ses verhoorafwagtende gevangenes Maandag uit die polisieselle by die landdroshof in Wynberg ontsnap het.
Opgeskorte vonnis vir voormalige advokaat wat aanklaer wou omkoop
Die vonnis kom nadat nog ’n Kaapse advokaat, Kaylin Engelbrecht, sowat ’n week gelede deur die hooggeregshof in Kaapstad van die rol geskrap is nadat sy meer as R200 000 van ’n kliënt wanbestee het.
Polisiedrama: Booysen se regspan wag op ‘lasbriewe’
Hulle klop aan die verkeerde deur. So het genl.maj. Johan Booysen gereageer nadat hy gehoor het lasbriewe is bekom om sy huis te deursoek.
Bankbestuurder se 2de borgtogaansoek het hof nie gaande
Hy het aangevoer die deursoeking van eenheid 868 by ’n stoorplek in Roelandstraat in Junie was onwettig.









