RUBRIEK: Dopsteekhoogte, Daantjie Weerlig en die burgemeestersketting
Die een oomblik probeer sy haar tienerkind oortuig om haar foon vir ’n oomblik neer te sit, en die volgende oomblik herleef Nellie Brand-Jonker die kampvakansies langs die see in haar grootwordland, Namibië.
Gryslys: Verwag mooiweer en sonskyn, met rand wat blits
Die grys wolk oor Suid-Afrika lig waarskynlik Vrydag, maar moenie vuurwerke in die markte verwag nie omdat die meeste van die positiewe nuus reeds ingeprys is.

Vrae oor ‘spesialiste’ wat POF-baas inbring
Collins Letsoalo het hom omring met byna 10 sogenaamde spesialiste by die Padongelukfonds.
‘Poets die syfers’, maar toe hy weier, word POF-aktuaris afgedank
’n Voormalige senior bestuurder van die aktuariële eenheid van die Padongelukfonds beweer hy is geskors en afgedank omdat hy nie onder druk syfers wou poets nie.
Byna 4,5 m. polisse in ses maande laat vaar
Byna 4,5 miljoen polisse by lewensversekeraars is in die eerste ses maande van die jaar laat vaar, meer as in die vorige twee jaar.
Harith beboet oor wetgewing oor geldwassery
Die batebestuursmaatskappy Harith General Partners, wat 30% deur die OBK besit word, is beboet.
Versekeraars kry ‘kristalbal’ oor klimaatskuiwe
Die versekeringsbedryf gaan beter data kry oor die risiko’s wat klimaatsverandering vir hulle inhou.
Betalingstelsel binnekort nie meer net banke se domein
Die nasionale betalingstelsel gaan binnekort nie net meer die domein van banke wees nie.
Betalingstelsel binnekort nie meer net banke se domein
Blurb Information Goes Here