POF: 4 van topbestuur geskors
Vier topbestuurslede van die Padongelukfonds (POF) is hangende ’n ondersoek voorlopig geskors.
POF pak OG in hof, maar vra nie eens regsadvies
Die Padongelukfonds het sonder om ’n senior advokaat te raadpleeg besluit om die ouditeur-generaal in die hof uit te daag, het Skoor gehoor.
SA kan miljarde bespaar deur ’n laer inflasieteiken – Kganyago
Laer inflasie lei tot laer rentekoerse, wat lei tot groot besparings op rentebetalings. Dis so eenvoudig soos dit, verduidelik die hoof van die Reserwebank.
Chaos met rekeninge, dubbelbetalings by POF, hoor LP’s
Die parlemenêre ondersoek na wanbestuur by die Padongelukfonds lê verhale oor administratiewe chaos bloot.
Chaos met rekeninge, dubbelbetalings by POF, hoor LP’s
Die parlementsondersoek oor wanbestuur by die Padongelukfonds ontbloot verhale oor administratiewe chaos, dubbele betalings en wanorde.
SA kan miljarde bespaar deur ’n laer inflasieteiken – Kganyago
Laer inflasie lei tot laer rentekoerse, wat lei tot groot besparings op rentebetalings. Dis so eenvoudig soos dit, verduidelik die hoof van die Reserwebank.
Zim hef glo verbod op mielie-invoer op; Steenhuisen verwelkom besluit
John Steenhuisen, minister van landbou, het die besluit deur die “regering van Zimbabwe verwelkom om die verbod op die invoer van mielies en ander graan op te hef”.
Dié provinsies skuld Eskom meeste
Munisipaliteite in die Vrystaat, Mpumalanga en Gauteng se agterstallige skuld aan Eskom klop dié van munisipaliteite in ander provinsies ver.
O-Kaap bestee grootste persentasie aan personeel
Die Oos-Kaapse regering het in die 2023-’24-boekjaar uit al die provinsies die grootste persentasie aan die personeelvergoeding bestee.
6 kandidate op kortlys vir Loterykommissie se nuwe voorsitter
Ses kandidate is op die kortlys geplaas om prof. Barney Pityana as voorsitter van die Nasionale Loterykommissie (NLK) te vervang.









