Ál minder vlugte in VSA weens rekord lange regeringsluiting
Met die federale-regering-sluiting wat nou al ’n rekord lange 40 dae bereik, word die getal Amerikaanse vlugte in die aanloop tot Danksegging verminder weens ’n toenemende tekort aan lugverkeersbeheerpersoneel.
William en Kate wen saak teen Franse tydskrif oor vakansiefoto’s
Prins William en sy vrou, Kate, het ’n privaatheidsgeding teen die Franse tydskrif ‘Paris Match’ gewen oor die publikasie van paparazzi-foto’s.
Britse LP’s bevraagteken prins Andrew se gebruik van herehuis
’n Britse parlementêre komitee het Woensdag bevraagteken of prins Andrew steeds in ’n herehuis op die koninklike Windsor-landgoed behoort te woon.
Norris en Piastri kan vol selfvertroue wees in stryd om titel, sê Stella
‘Daar is in die laaste vier wedrenne geen rede om te dink een baan gaan die een of die ander renjaer bevoordeel nie.’
Vlieënde Hollander maak geskiedenis in Chili
Harrie Lavreysen het op die laaste dag van die Wêreld-baanfietskampioenskap geskiedenis gemaak.
Omgesukkelde Sinner wag op Zverev in Weense Ope
Jannik Sinner speel Sondag in sy agtste eindstryd van die seisoen.
Walliese Rugbyunie bevestig plan om beroepspanne tot 3 te verminder
Geen tydlyn is vir die veranderinge gegee nie, hoewel Britse media vroeër berig het dat die aantal spanne teen 2028 gesny sal wees.
Zverev bespreek sy plek in ATP-jaareindtoernooi
Dit is die agtste keer in die afgelope nege seisoene wat hy vir die toernooi kwalifiseer.
Starmer, Zelenski lei beraad oor finansiering vir Oekraïne
Russiese bates wat bevries is, moet vinnig gebruik word om steun aan Oekraïne te finansier.
Wallabies klop Japan 19-15 in sopnat Tokio
Dit was die Wallabies se sewende oorwinning in sewe kragmetings teen die Brave Blossoms, maar nie een wat lank onthou sal word nie.









