Stillknocks geklop nadat Khamzat-kombers hom smoor
Dricus du Plessis is sy gordel in die Ultimate Fighting Championship (UFC) kwyt nadat die Rus Khamzat Chimaev hom in die United Center-arena in Chicago, Amerika, met sy stoeiwerk oorrompel het.
OORSIG | Stillknocks: 'Ek sal sterker terugkom'
Dricus du Plessis en die Rus Khamzat Chimaev het mekaar in die agthoek gepak. Klik hier vir kommentaar oor die geveg.
Familie se skok: ‘Iemand anders is saam met ons pa begrawe!’
’n Familie was geskok om te hoor iemand is op hul pa begrawe en dat sy vrou, wat by hom begrawe moes word, nie meer in die graf sal pas nie.
EKSKLUSIEF | ‘Ek kan Sondag sterf,’ sê Dricus
Dricus du Plessis glo hy kan Sondag tydens sy geveg teen Khamzat Chimaev in die agthoek sterf.
Abraham Kriel: ‘Kom buk as jy sigarette soek,’ sê huisvader glo
Die huisvader wat erken het dat hy ’n minderjarige meisie seksueel uitgebuit het, het na bewering ook by ander kwesbare tieners aangelê.
'Matriekjaar uit die hel': Staat boelie ons dogters, sê Girls High-ouers
Dit was ’n matriekjaar uit die “hel”, sê die ouers van meisies wat valslik van rassisme by die Pretoria High School for Girls beskuldig is.
Onderwyser se vrou: ‘Help, my man het ’n obsessie met seuns!’
’n Hoërskoolonderwyser in ’n klein dorpie hou steeds aanlyn skool nadat hy aangekla is van die seksuele aanranding van sy stiefseun.
Abraham Kriel: Huis-pa ruil kaalfoto’s met 15-jarige, reël gastehuis vir seksdade
Die man het foto’s van sy geslagsdele aan ’n tiener gestuur en in ’n gastehuis vir hulle plek bespreek met die plan om seksdade te pleeg.
Abraham Kriel: Huis-pa ruil kaalfoto’s met 15-jarige, reël gastehuis vir seksdade
Die man het foto’s van sy geslagsdele aan ’n tiener gestuur en in ’n gastehuis vir hulle plek bespreek met die plan om seksdade te pleeg.
Pta-skoolhoof geskors oor tuin: ‘Hulle boelie my vrou!’
Die ondersoek na Phillipa Erasmus, hoof van die Pretoria High School for Girls, is niks anders as ’n heksejag nie en haar skuldigbevinding en skorsing is onlogies.


