KYK | Anna-Mart se SARIE-voorblaaie oor die dekades
Anna-Mart van der Merwe was al meer kere as enigiemand anders op SARIE se voorblad. En altyd het sy gegéé voor die kamera.
Bly warm! 30+ sop-resepte wat eintlik té lekker is om te deel
Maak die patat-en-lensiesop vir ’n bekostigbare maal wat die hele gesin se honger mae gaan vul, of bederf kuiergaste met ryk witwortelsop met garnale. Goedkoop tot luuks (maar net so lekker!), vegetaries of met vleis, voorgereg of hoofgereg, hier’s ’n sop vir elke smaak.
SARIE Nuwe Gesig 2026: Só moet jou inskrywingsfoto’s lyk!
Skoonheid en inspirasie vorm die hoekstene van SARIE se Voorbladgesig-kompetisie sedert dit in 2011 van stapel gestuur is. Nou word daar na 2026 se wenner gesoek. Onthou, #DisJourJaar en dit is ’n geleentheid om jou storie te deel en ander te inspireer.
SARIE Nuwe Gesig 2026: Só moet jou inskryf-foto’s lyk!
Het jy geweet SARIE se Nuwe Gesig-kompetisie is spesiaal vir hoërskoolmeisies tussen graad 10 en 12? Ons verduidelik vir jou in watter formaat jou foto's moet wees wanneer jy inskryf.
7 verleidelike poedings vir Valentynsdag
Vier vanjaar Valentynsdag op die soetste manier moontlik met sewe van ons verleidelikste poedings. Of jy nou ’n gesellige aandete vir twee of ’n heerlike kuier saam met vriende beplan; hierdie nageregte beloof om harte te verower.
RAAD: Hoe om die meeste uit ’n ‘gap’-jaar te kry
’n ‘Gap’-jaar kan meer wees as net ’n kans om stoom af te blaas en pret te hê. Dit kan ’n lewensverrykende ervaring wees wat geleenthede bied vir persoonlike groei, kulturele blootstelling en professionele ontwikkeling.
Braaiwenke wat jou status as Kokkedoor sal verseker!
Is jy lus vir ’n heerlike middel-van-die-week tjoppie of dalk ’n lip-aflek-lekker stukkie steak?
Kaapse Filharmoniese Orkes vier 20 jaar van omgee vir donkies
O, die donkie bly ’n wonderlike ding!
KAN JY GLO? ‘Boer soek ’n vrou’ se gewilde Evert se liefde kan só ‘gekoop’ word
Vir die boere is die proses nie ’n kompetisie nie, maar ’n opregte soeke na liefde.
