Ottosdal-plaasmoord was ‘wreed, onverklaarbaar, sonder motief’
Hannetjie van Zyl word Woensdag ter ruste gelê nadat sy verlede week met ’n ysterpyp doodgeslaan is.
Jana ná fratsongeluk tuis verwelkom met koek en ballonne
Die 19 maande oue meisietjie wat agt weke laas tuis was, praat en loop weer.
Werk vir 4 620 huise in Klerksdorp begin ‘sonder goedkeuring’
Die ontwikkeling is weerskante van Buffelsdoornweg en grens aan buurte soos Doringkruin, Wilkoppies, La Hoff en Flamwood.
Welsyn kry nie staatsubsidies: ‘Ons maak ’n verlore generasie groot’
Lawyers for Human Rights moontlik teen vroeg November regstappe teen Noordwes se departement van welsyn gaan doen omdat die SAVF en talle ander organisasies in die nuwe boekjaar geen staatsubsidies gaan kry nie.
Polisie bekyk eiendomsagent in Zeerust wat talle glo bedrieg
Drie aanklagte van bedrog is ingedien teen ’n eiendomsagent in Zeerust, Noordwes, nadat sy verskeie mense glo met derduisende rande ingeloop het.
Tiener van Noordwes publiseer akademiese artikel – en sy 3de boek is op pad
Net minder as ’n jaar gelede het die 16-jarige Handré Laubscher sy eerste boek gepubliseer.
Peuter ‘weer haar ou self’ nadat sy per ongeluk onder bakkie beland
Die 19 maande oue Jana het op 26 Augustus by die dood omgedraai toe haar pa, Shaun, per ongeluk oor haar gery het op die gesin se plaas naby Koster in Noordwes.

Kyk net so ’n purr-fekte metgesel by matriekafskeid!
“Net my familie en twee naaste vriendinne het geweet ek gaan vir Cosmo saamvat”
Kyk net so ’n purr-fekte metgesel by matriekafskeid!
“Net my familie en twee naaste vriendinne het geweet ek gaan vir Cosmo saamvat”