Dricus skrik g’n vir ‘boelie Khamzat’ se stoeiwerk
Khamzat Chimaev is ’n boelie. En Dricus du Plessis skrik nie vir boelies nie, sê Niel Geyser.
Die Bokke se LeBron: Basketbal slyp makro-stut se ‘sagte vaardighede’
As jong kind het Asenathi Ntlabakanye nie veel in sport belang gestel nie.
Rassie verras met groentjie-vaskop teen Baabaas
Asenathi Ntlabakanye gaan Saterdag sy eerste proesel van toetsrugby kry wanneer die Springbokke die Barbarians in die Kaapstad-stadion pak.
Vincent ‘wou Bok-droom laat vaar’ weens burokratiese rompslomp
'Dit was so onwerklik. Dit was die einde van so ’n lang, uitgerekte proses.'
Willie se evolusie van spelbreker tot spelskepper
Toe Willie le Roux die Superrugby-reeks in 2012 soos ’n weerligstraal getref het, was een woord sinoniem met sy spel: X-faktor.
Vir Sacha bly Handré ‘die GOAT’
'Wat die openbare mening betref – toe ek jonger was, het ek baie daarna gekyk, maar ek het gesien hoe vinnig dit kan verander.'
Siya haastig om Temba terug te verwelkom: ‘Hulle verdien dit’
'Ons weet hoe taai dit vir die Proteas was om daardie eerste een te probeer kry. En toe hulle dit kry, was dit reusagtig.'
Bravo, Bavuma se bende van onbuigbares!
Een vir een stap hulle oor die turf van krieket se heiligdom om hul goue medaljes te ontvang – die bataljon van onwaarskynlike helde.
Klaasen: ‘Ek en krieket het maar ’n liefde-haat-verhouding’
Tien jaar gelede het Heinrich Klaasen ’n tweeslaapkamerwoonstel met sy boesempel Aiden Markram gedeel, tussen R6 000 en R8 000 ’n maand verdien en staatgemaak op brandstof- en kos-toelae om deur ’n maand te kom.
Klaasen wou tot 2027 speel, maar toe . . .
Selfs al het sy Protea-vlam al dowwer begin brand, was Heinrich Klaasen drie maande gelede nog van plan om eers ná 2027 se Wêreldbeker-toernooi op tuisbodem uit te tree.

