G’n probleem: Dié 10 huisplante kannie dood!
As jy al ooit gesukkel het om ’n huisplant aan die lewe te hou, weet jy die frustrasie wat daarmee gepaard gaan. Moet nie bekommer nie, jy is glad nie alleen nie.
Moet jy jou huisplante sproei?
Om jou plante met fyn waterdruppels, soos dié van ’n newelsproeier, te sproei, voel amper soos ’n sagte liefdesbrief aan jou plant-kinders.
DEKOR | Top 5 kleure vir meisieskamers
As dit by meisieskamers kom, is die sleutelwoord 'veeldoeligheid'.
DEKOR | Top 5 kleure vir seunskamers
Beplan jy om jou seun se kamer op te knap maar weet nie waar om te begin nie? Kleur is die vinnigste (en soms mees bekostigbare) manier om ’n ruimte heeltemal te verander.
Reënwater: Só gebruik jy dit reg deur die huis!
Benut elke reëndruppel!
DEKOR | Interieur-wenke vir 'n warmer huis
Of dit nou ysig buite is of jy net lus is vir daardie gesellige, gemaklike gevoel – ’n warmer huis gaan oor meer as net ’n hoër temperatuur.
Kweek ‘n pragtige tuin, selfs in die winter
Die winter word dikwels as ’n rustige tyd in die tuinmaakkalender beskou, maar eintlik is dit allesbehalwe stil – so jy kan nie heeltemal agteroorsit nie.
Tuin truuks: Só gebruik jy koffiemoer in jou tuin
Om koffiemoer as kompos of kunsmis te gebruik is 'n uitstekende manier om afval te herwin en voedingstowwe aan jou tuin te verskaf. Hier is 'n paar truuks om jou tuin te laat sprankel.
'Klein Paradys' se Jannie en Mika: “Ons was net wie ons is”
Jannie en Mika, wat onlangs verloof geraak het, is as die Klein paradys se jong verliefdes bekend en hulle verhouding was nog net ses maande oud toe hulle by die kompetisie ingeval het.
Rommelvry dié vakansie: Maak spasie vir vreugde
Die feestyd bring vreugde, maar dit kan ook ekstra rommel bring. Kry jou huis in orde voor Kersfees en verseker dat jy gereed is vir gaste, geskenke, en feestelikhede sonder die spanning.








