Die lewe is besig en tyd is beperk. Die ‘Boekmerk'- funksie op die rekenaar, selfoon en app is baie nuttig om artikels te bêre om gerieflik later te lees.

BOEKMERK 'N ARTIKEL SO:
In die app of op jou selfoon:
Druk op die boekmerk-ikoon om te bêre - óf by die opskrifte op die tuisblad óf bo in die navigasie op elke artikel.

LEES JOU BOEKMERKE HIER:
Gaan op die app, selfoon en rekenaar na ‘My profiel' vir ‘My boekmerke'.
Klik daarop om jou lys artikels te sien wat geboekmerk is vir later lees.
Op die app en op jou selfoon sal jy 'n ‘Boekmerk'-ikoon ook onder ‘Vind als' in die hoofnavigasie onder op jou selfoonskerm vind.
Wanneer 'n artikel geboekmerk is, is die boekmerk-ikoon ingekleur. Klik net weer op die ingekleurde boekmerk-ikoon om 'n boekmerk te verwyder.
HAAK JY VAS?





