Inligting

Waar kom hierdie e-posadres vandaan?

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Wanneer jy by jou Netwerk24-profiel aanmeld met die "Meld aan met Apple"-opsie en jy kies Apple se "Versteek my e-posadres"-privaatheidsopsie, sal Apple 'n spesiale e-posadres namens jou genereer.

In plaas daarvan dat jou e-posadres byvoorbeeld john.doe@icloud.com is, sal dit as dpdcnf87nu@privaterelay.appleid.com vertoon.

Dit beïnvloed geensins jou Netwerk24-profiel nie, en alle Netwerk24-e-posse sal steeds na jou gewone e-posadres gaan, aangesien Apple dit vir jou sal aanstuur.