Mengeldrank (alkoholvry) (grootmaat)

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

(Lewer 50 - 60 glase)

  • 6 liter kookwater
  • 12 Rooibos-teesakkies
  • 6 liter limonade of sodawater
  • 1,5 liter (6 k) vrugtesap-konsentraat
  • 1 blik (410 g) fyn pynappel of 2 vars pynappels, geskil en fyn opgesny
  • 4 blikkies (100 g elk) grenadellamoes
  • vars aarbeie, ingemaakte lietsjies of kersies soos verkies
  • 10 - 15 takkies kruisementblare
  • ysblokkies van 2 liter (8 k) water

1. Giet kookwater op teesakkies. Laat afkoel en haal die teesakkies uit.

2. Meng al die bestanddele saam net voor dit gebruik word.

3. Dien op in 'n ponsbak.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS

SPELETJIES VANDAG

CTA