Souse

Appelsous

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  • 6 Granny Smith-appels, geskil en ontpit
  • 125 ml (½ k) water
  • fyngerasperde skil van ¼ suurlemoen
  • 125 ml (½ k) suiker
  • 'n knippie fyn naeltjies

1.Sny appels in stukke.

2. Laat prut in die water met die suurlemoenskil tot sag.

3. Voeg suiker en naeltjies by en maak appels in 'n voedselverwerker fyn of druk deur 'n sif. Kook tot dik en nie meer waterig nie. Sit voor met varkvleis of ham.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS