Souse

Sjerriesous

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  • 20 ml (4 t) aangemaakte mosterd, bv. Franse mosterd
  • 20 ml (4 t) worcestersous
  • 45 ml (3 e) sagte botter
  • 125 ml (½ k) sjerrie of sjerrie en room om die helfte

1. Meng die mosterd en worcestersous.

2. Voeg dit by die botter en sjerrie of sjerrie-en-roommengsel en verhit 'n paar minute terwyl goed geroer word.

3. Giet oor warm frikkadelle of hoenderrepies en dien op.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS

CTA