1. Die vleis van hierdie groot slakke is heerlik, maar geneig om taai te wees. Kook die skulpe sowat 20 minute lank in kookwater.
2. Haal die vleis uit die skulp. Sny die ingewande aan die een kant weg en die plat doppie aan die ander kant. Was dit goed af.
3. Maal en berei verder voor soos Perlemoen*. Gebraaide gekapte uie en geurmiddels na smaak kan ook bygevoeg word.
Klik en koop die boek
* TAKEALOT








