Vis

Garnale

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Garnale, steurgarnale en langoeustiene verskil net in grootte. Dit is vars of bevrore verkrygbaar en word op dieselfde manier hanteer en gaargemaak.

1. Die kop en doppe word meestal afgetrek. Maak 'n dun snit agter op die rug van die garnaal en verwyder die swart spysverteringskanaal. Spoel die garnale deeglik af om al die sand uit te spoel.

2. Garnale kan gestoom, gekook, gerooster of gebraai word. Sodra dit gaar is, verander die garnaal in 'n pienk kleur en die vleis word 'n soliede wit. Wees versigtig om dit nie oorgaar te maak nie, anders is dit droog en smaakloos.

3. Suurlemoensap, brandrissies, vars kruie, knoffel en botter is ideaal om dit mee voor te sit.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS

CTA