Oorskietkos

Gestoofde beesvleis (Hash)

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
  • 60 ml (4 e) botter of margarien
  • 1 ui, in skywe gesny
  • 500 ml (2 k) fyngesnyde koue gebraaide beesvleis
  • 250 ml (1 k) oorskiet-vleissous
  • 500 - 750 ml (2 - 3 k) gaar aartappelblokkies
  • sout en peper

1. Smelt botter of margarien in 'n kastrol en braai ui tot ligbruin.

2. Voeg al die ander bestanddele by, meng en laat goed warm word. Roer af en toe.

Klik en koop die boek

* TAKEALOT

* EXCLUSIVE BOOKS