1. Volg resep vir Bostonbrood*.
2. Plaas geperforeerde vals boom of rakkie in drukpot en giet 1,25 liter (5 k) water in 'n drukkoker van 4 liter of 1,75 liter (7 k) water in 'n drukkoker van 7 liter. Verhit tot kookpunt en sit vorm op rakkie.
3. Sit deksel op en, indien moontlik, laat stoom 20 minute lank deur die klep ontsnap voordat die drukmeter opgesit word, of bring water op kookpunt en prut eers 20 minute met gewone deksel.
4. Stoom 30 - 40 minute lank by 100 kPa.
5. Laat drukpot stadig afkoel en keer broodjie uit die vorm soos beskryf.
Klik en koop die boek
* TAKEALOT






