Vrystaat Kunstefees

Vrystaat Kunstefees bederf met ’n propvol program

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die tweeling in blou baadjies, Giuliana en Mariella D’Offizi (3), en hul ouboet, Gianluca (5, heel regs), die kinders van Helena en Gianni van Bloemfontein (nie in foto), staan reg vir ’n foto saam met die akteurs van Woelige Willemien en haar maatji

Ná drie jaar van halt-roep en gedeeltelike feesaanbiedinge het die Vrystaat Kunstefees haar hare losgemaak en feesgangers bederf met 'n propvol program van hoëgehalteproduksies, insiggewende boekgesprekke en stalletjies wat honger feesgangers met verskeidenheid en klas bederf. Mlungisi Louw het 'n paar oomblikke hiervan vasgevang.

Die Du Plessis-gesin van Bloemfontein geniet elke oomblik by die fees. Ma Perle en pa Lyndon staan links en regs is Jenna en Mark, met kleinboet Dale wat voor staan. Foto: Mlungisi Louw

CTA