Kuns

Kunsdagboek

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Beeldhouwerk deur Frans Boekkooi wat by die Infinity-galery in Nieu-Bethesda besigtig kan word.
’n Beeldhouwerk deur Frans Boekkooi wat by die Infinity-galery in Nieu-Bethesda besigtig kan word.

Die naweek se kunsgebeure.

Ann Bryant-kunsgalery, St. Markweg 9, Belgravia, Oos-Londen:

Oos-Londen Vereniging vir Skone Kunste se uitstalling Anything but Painting sal in die Coach Hou se in die galery aangebied word. Die uitstalling duur tot 10 Junie.

Skakel 043 722 4044 of stuur 'n e-pos aan dupreezleon234@ pb08.wixemails.com of besoek www.annbryant.co.za vir inligting.

Art with Heart, Baakensvallei, Gqeberha:

Valley Cork and Canvas word elke eerste Donderdag van die maand van 18:30 tot 20:30 by die Remo's Restaurant by WERK_ in die Baakensvallei aangebied. Dit kos R350 per persoon en sluit al die kunsmateriaal en 'n glas wyn in. Beginners is ook welkom. Stuur 'n WhatsApp aan 062 179 2021 vir meer inligting.

GFI-galery, Parklaan, Sentraal, Gqeberha:

Umbhiyozo - Celebrating Pemba. The Art & Legacy of George Milwa Mnyaluza Pemba. Met dié uitstalling word hulde gebring aan die kunstenaar. Daar word 26 werke uitgestal wat aan die Nelson Mandela Kunsmuseum en aan private kunsversamelaars behoort.

Die uitstalling duur tot 3 Junie. Skakel 041 586 3973 of stuur e-pos aan info@gfiartgallery.com vir meer inligting.

Die galery kan in die week van 10:00 tot 16:00 en op 'n Saterdag van 10:00 tot 13:00 besoek word.https://youtu.be/BxXS42DjJ24https:/www.instagram.com/p/COBghdnjFcD/https:/youtu.be/OiffoxjFB-Yhttps:/youtu.be/VmZT1YzPExshttps:/youtu.be/JwrWYGeuUGMhttps://youtu.be/BxXS42DjJ24https:/www.instagram.com/p/COBghdnjFcD/https:/youtu.be/OiffoxjFB-Yhttps:/youtu.be/VmZT1YzPExshttps:/youtu.be/JwrWYGeuUGM

Infinity-galery,Martinstraat 308, Nieu-Bethesda:

FransBoekkooi, Joanne Reen, Thea van Staden, Dirkje Daling, Idil Sheard, Stephanusdu Toit en Willem du Plessis se kunswerke kan by die galery besigtig word. Skakel082 614 5833 of besoek www.art­infinity.co.za vir inligting.

Diegalery kan van Maandag tot Saterdag van 09:00-15:00 besoek word.

NelsonMandela Metropolitaanse Kunsmuseum, Parklaan 1, Sentraal, Gqeberha:

TheArt Museum is a Meeting Place is 'n uitstalling waarmee hulde gebring word aandie museum wat mense bymekaarbring om idees te deel en kuns te promoveer. Dieuitstalling duur tot 30 Junie.

Bel041 506 2000, stuur e-pos aan artmuseum@mandelametro.gov.za of besoekartmuseum. co.za.

Diemuseum kan in die week van 09:00-16:30 besoek word, maar bly op Dinsdae gesluit.Toegang tot die mu­seum is gratis.

NelsonMandela-Universiteit, Birdstraat-galery, Birdstraat 20, Sentraal, Gqeberha:

Amagoduka,'n solo-uitstalling deur Abongile Sidzumo, kan in die week van 10:00 tot 15:00in die galery besigtig word.

Skakel041 504 3293 of stuur 'n e-pos aan gallery@mandela.ac.za vir meer inligting.

Teater:

TheItalian Club, Haroldweg 17 & 19, Broadwood, Gqeberha:

DieKoeksisters bied "Viva Italia!" op 3 Junie om 19:00 aan. Die kaartjies kos R170en kan deur West­way Tickets gekoop word. R20 van elke kaartjie wat verkoopword, sal aan die Nine Lives Cat Foundation geskenk word.

Skakel082 487 3118 of besoek www.westway.co.za vir meer inligting.

LittleTheatre, op die hoek van Castle Hill en Belmont Terrace in Sentraal, Gqeberha:

BoeingBoeing word tot 3 Junie 2023, in die week om 19:30 en op 'n Saterdag en Sondagom 16:00 opgevoer. Die kaartjies kos R120 per persoon en kan aanlyn deurWebtickets of by Pick n Pay gekoop word. Motorwagte en sekuriteit is vir dieduur van die opvoering gereël en daar sal ook 'n kontantkroeg en koffiebeskikbaar wees.

VolgPemads op Facebook by @PemadsLittleTheatre of stuur 'n e-pos nainfo@pemads.co.za vir meer inligting.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM