Kuns

Kunsdagboek

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Ann Bryant-kunsgalery, Marks­weg 9 in Southernwood, Oos-Londen:

  • Die Peep Show-uitstalling duur tot Saterdag 23 September.
  • Die kunstenaar Aubrey Klinkradt verkoop sy kunsliteratuur. Bel hom by 043 735 1696 of 083 453 8085.
  • Bel Leon du Preez, die kurator van die galery, by 043 722 4044 of 083 501 3392 of stuur e-pos na dupreezleon-234@gmail.com oor die uitstalling.

Art on Target, Targetkloof 2, Millpark, Gqeberha:

  • Nebas, 'n groepuitstalling, kan tot 23 September in die week van 09:00 tot 17:00 en op Saterdae van 09:00 tot 13:00 besigtig word. Bel B.A. Moolman by 041 373 3334 of stuur e-pos aan info@artontarget.co.za vir meer inligting.

GFI-galery, Parklaan, Sentraal, Gqeberha:

Nelson Mandela Universiteit, Birdstraat-kunsgalery, Birdstraat 20, Sentraal, Gqeberha:

Teater:

Little Theatre, Sentraal, Gqeberha:

  • A Midsummer Night's Dream, 'n romantiese komedie uit William Shakespeare se pen, word tot Saterdag 16 September om 19:30 by die Little Theatre in Sentraal, Gqeberha, opgevoer.
  • Die kaartjies wissel van R80 tot R120 per persoon en kan aanlyn deur Webtickets of Pick n Pay gekoop word. Besoek https://www.­pemads.co.za of stuur e-pos aan shows@pemads.co.za vir meer inligting en blokbesprekings.

Savoy-teater, Diazweg en Stirkstraat, Parsons Hill Little Theatre, Sentraal, Gqeberha:

  • Hairspray word van Woensdag 20 September tot Saterdag 7 Oktober in Gqeberha opgevoer.
  • Die kaartjies kos R160 per persoon en kan aanlyn deur Webtickets of by Pick n Pay gekoop word. Bel Chantal by 069 196 4098 vir meer inligting.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM