Kuns + Vermaak

Shando se nuwe lewe begin

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
(Netwerk24)

Oorkant

PJ Haasbroek

Hoe vergoed ’n seun uit ’n arm gemeenskap vir ’n ongeluk waaraan hy aandadig is?

Sy skuldgevoel vir die dood van ’n vriend dryf hom deur sy skool- en universiteitsjare. Dan word hy gewerf vir mediese opleiding in Kuba.

In Havana bots die opvattings van die seun Shando uit die klein Dunn-gemeenskap met dié van sy dosente en die veiligheidspolisie. Hulle verban hom en lanseer hom suid in ’n lugballon.

Shando se nuwe lewe begin onder die Selk’nam Indiane van Tierra del Fuego, ’n primitiewe gemeenskap.

Kan hy hulle help oorleef?

fiksie

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM