Buitelewe

Braai Jacks & LK’s- handvrye rooster

TEKS NICK DALL FOTO JAMES GARAGHTYBraai Jacks – metaalbeentjies van sowat 10 cm hoog wat jy aan die hoeke van ’n tradisionele rooster vasheg – is een van die beste braai-uitvindsels sedert die skottel.Die jacks werk soos ’n bom op LK se handvrye rooster. Dis ’n standaardrooster met ’n slim aanpassing – die skarnier het ’n meganisme wat die een kant regop hou sodat jy nie die rooster op jou hande toeklap as jy tjops opsit nie. R150 (posgeld ingesluit); -rooster R115 (September 2013)

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM