Menings

Aap de Bobbejaan: Hier gaat ons

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Grys kat 'n Grys kat wat baie na Sylvester lyk, kyk met amber oë na die kamera. (Pixabay)

Ek is seker nou al ‘n goeie 35 jaar in Johannesburg en ek voel toe’t ek ‘n stukkie grond in Barrydale gekoop vroeër in die jaar en nou moet ek ‘n huis bou of ‘n cottage, laat ek dit so stel.

Kat was poot 'n Strepieskat met baie groen oë was sy toonbone. Dit lyk gePhotoshop asof dit op Rooi Rose se voorblad kan verskyn. (Pixabay)

Ek trek Saterdag PE toe, dan terwyl die geld inkom terwyl ek daar is, gaan ek maar begin bou in Barrydale. Daar’s ‘n klompie van ons, ek Nicola Hanekom, wat Barrydale toe gaan. Dit het ‘n baie groot kunstenaarsgemeenskap. Daar’s nou op Barrydale niks meer grond te koop.

Ek gaan net bly. Huisie bou en tuin maak en dan kyk ons maar wat gebeur van daar af. Mense werk deesdae van enige plek af. Dis twee ure van die Kaap af, en dis ‘n vlug Johannesburg toe as ek nou hier kom werk. Ek wil ‘n bietjie meer in die Kaap ook werk. Tussen my en Nicola gaan ons kyk of ons nie dalk ‘n Barrydale-fesie kan begin nie. ‘n Toneelfees of iets.

Die punt is: Johannesburg is vir my klaar. Jy weet as jy weet iets is voltooi, dan moet jy maar aanbeweeg.

Kassifikasie

1986 by Truk begin. Drama geswot, selfs honneursgraad in drama op Tuks. Dis waar ons almal begin het, ek Anna-Mart, Stephen Jennings, Susan Danford. Daar tot 91, maar gevryskut. Oorspronklik in Pretoria, gebore geskool.

My pa het so bietjie daarteen geskop, maar eintlik was hulle baie ondersteunend.

Ek is die een wat in retrospek gaan ‘ag, ek moes na ma my pa geluister en ‘n tandarts geword het, want dis maar ‘n moeilike lewe. Ten minste kan hulle aftree op 60 met groot bedrae geld in die bank. As jy ‘n goeie tandarts.’

  • Die mening van skrywers is hul eie en weerspieël dié van Netwerk24 nie noodwendig nie.

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM