Buitelewe

Foto van die Dag: Mei 2013

[gallery columns="4" link="file" ids="31631,31632,31633,31634,31635,31636,31637,31638,31639,31640,31641,31642,31643,31644,31645,31646,31647,31648,31649"]Van begin Mei tot einde Oktober 2013 gaan ons elke maand ’n leser beloon met ’n geskenkbewys ter waarde van R1 500 van Met hierdie geskenkbewys kan jy ’n enorme vergroting van jou wenfoto – of enige foto’s van jou keuse – op doek, akriel-, glans- of muurpapier laat druk.

Hoe werk dit?Die webredakteur kies elke dag ‘n Foto van die Dag. Weg se Facebook-vriende kies die weeklikse wenner en die Weg-redaksie kies dan die maandelikse pryswenner.Wenners sal kort nadat hulle op Facebook en op Weg se webwerf aangekondig is, ’n klop aan die voordeur kry en hulle kunswerke ontvang.Stuur jou gunstelingfoto vandag nog na

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM