Lesers deel hulle foto's ná 'n suksesvolle fotografieslypskool op Dullstroom.
Dieafgelope naweek het Weg 'n suksesvolle fotografieslypskool op Dullstroomaangebied. Die dorp was die perfek vir foto's neem: Die son het geskyn na 'n tipiese Laeveld-donderstorm.
Lesersvan Pretoria, Witirivier, Secunda, Witbank en Middelburg het die naweek saammet Sam Reinders en Erns Grundling meer van fotografie geleer. Hier is 'n paarvan die foto's wat geneem is.
Klik hier vir meer inligting oor ons slypskole.















Voel jy geïnspireerd?
Sluit aan by ons volgende naweek-werkswinkel in Tulbagh. Ons mik ook volgendejaar na KwaZulu-Natal.
Kontak Donvé Myburgh by 021 443 9830 of donve.myburgh@media24.com.












