
Prins Albert was einde Oktober weer die gasheer vir een van Weg se gewilde fotowerkswinkels. Teen die einde van die naweek kon al die kursusgangers sluiterspoed, lensopeninge en beligting praat… en het hulle verbasend goeie foto's geneem.Ons het lekker geëet, lekker gekuier en lekker foto's geneem.* Die volgende werkswinkel is op 1 Augustus 2015 in Stellenbosch. Bederf sommer iemand daarmee as Kersgeskenk.
Kontak Donvé Myburgh by 021 443 9830 of donve.myburgh@media24.com












