Buitelewe

Gee jou hart vir Kwibi

Kwibi is ‘n gorilla wat in ‘n Britse dieretuin grootgeword het en later na Afrika teruggekeer is. Sy voormalige oppasser in die dieretuin, Damian Aspinall, het na Gabon se reënwoud gereis om sy ou vriend te besoek. Hulle het mekaar vyf jaar laas gesien.Die teerheid in die reünie was terselfdertyd verrassend en hartroerend. Klik hieronder om na die video te kyk.

​

Weg

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM