TEKS NICK DALL FOTO JAMES GARAGHTY’n Sosatie op sy tyd bly darem lekker. Met dié penne kan jy vir elke braai sosaties van jou keuse maak.Die pen het ’n plat kant; dus gly daar nie sommer ’n blokkie af wat in die vuur beland nie, en die handvatsels maak omdraai maklik. Én jy kan dit in jou skottelgoedwasser was.R65 (September 2013) by
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM










