Buitelewe

Sanuk Ibiza Monaco

Getoets deur Nick DallAlles waaraan raak drup met Kalifornië-‘cool’ en die Monaco-plakkies is geen uitsondering nie.Die lawwe bandjies vertoon dalk vreemd op die rak, maar dit lyk baie goed aan slanke voete.Die miljuisende spieëltjies sal self skurwe pote laat skitter. Maak dood seker dat jy die regte grootte bestel. Ons het die VSA se mates gevolg eerder as Britse mates en nou sit ons met babaplakkies.Prys: R 399 (Desember 2012)Kontak: AJ Retailers 031 566 4442

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM