Buitelewe

Stoffel, die ratel-Houdini

Stoffel is ’n vindingryke ratel wat gereeld in die sop beland. Wanneer hy nie skoor soek in die leeukamp nie, breek hy by huise in en vreet himself trommeldik aan menskos. Omdat hy nie meer in die natuur na homself kan kyk nie, het sy versorgers besluit om hom in te hok. Stoffel is egter nie een vir ’n lewe agter tralies nie. Kyk na die video hieronder om te sien wat hy alles aanvang.Slimfoongebruikers,

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM