Huis + tuin

Affie plaas

(Francois Oberholster)

Spinasie, broccoli, bok choy, Romanesco-broccoli en kopkool, afgerond met Muehlenbeckia, kry plattelandse flair in ’n gevlegte kruik.

(Francois Oberholster)

Waarom groente uitstal?Dis ’n visuele element, en dit:

• bied ’n onverwagse verrassing

• hoef nie perfek of sonder merkies te wees nie

• is bekostigbaar

• verskaf kleur en tekstuur aan ’n ruimte.

Wenke

• Gebruik wat in seisoen is.

• Gee ’n tikkie glans met olyfolie.

• Spuit water op die blare vir ’n douvars voorkoms.

• Stal jou tamaties in glashouers uit.

• Halveer jou kopkool vir ekstra effek.

• As jy ’n tafelversiering maak, kies groente wat jou maaltyd komplementeer, soos eiervrug saam met Mediterreense kos.

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM