’n Treffende staanlamp- plakker aan die muur is pure fantasie. Kombineer dit met ’n klassieke tafeltjie, ’n deursigtige stoel en hoëglans-voetstoel.
|
|
Optelgoed, hougoed
’n Mooi dryfhouttak word ’n nuttige rak waaraan kombuisgoed kan hang. |
|
|
Self gedoen
In 'n ysterwarewinkel vind jy wonderlike goed! Plastiek-broekielace gee sie mooiste tekstuur teen 'n muur. |
|
|
Versier met kruie
Ewe mooi in jou leefvertrek. |
|
|
Uit die winkel
’n Deursigtige stoel skep die van ruimte en dié hoëglans- is die perfekte pasmaat. die voorkoms met ’n luukse getekstureerde kussings en ’n linnegordyn. |













