Huis + tuin

Bolle

(CHRISTO.LOTTER)

• Plant bolle wat in die lente blom, soos affodille, kalossies, sneeuvlokkies, fluweeltjies, freesias en Hollandse irisse voor die einde van die maand.

• Bestel nou behandelde tulpe by jou plaaslike tuinsentrum, sodat jy dit in Mei kan plant.

• Gee alle bolle gereeld water gedurende droë tye.

(CHRISTO.LOTTER)

http://tuis.co.za/tuindagboek/bolle/attachment/tuishome-731/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM