Huis + tuin

Die klein sterre

DIY, christmas, Decor, make,material (Francois Oberholster)
DIY, christmas, Decor, make,material (Francois Oberholster)

Materiaal:

Klein Sterre (per matjie)

• 3 mm-hardebord

Stap: 1

Teken die sterre op hardebord en saag dit met jou figuursaag uit. 

(Francois Oberholster)

Stap: 2

Boor ’n gaatjie op een punt met die 5 mm boorpunt.

(Francois Oberholster)

Stap: 3

Verf met swartbordverf (ons het Medal Paints s’n gebruik) en rond af met ’n lint en ’n naam geskryf met bordkryt.

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM