Huis + tuin

Dis mos glad!

Die baksteenplaveisel onder ’n leser se skadunet-afdak bly klam weens die gedurige reënweer, sodat daar nou mos op groei. Hoe kan hulle daarvan ontslae raak?

JJ antwoord: Jy kan dit net los om te verdroog – die mos behoort te vrek sodra dit droog word ná die reënseisoen. Indien jy onmiddellik daarvan ontslae wil raak, kan jy gewone chloor met water meng en die plaveisel daarmee afwas. Onthou net waar jy die afloop wegspoel, moet jy die chloor goed verdun met ’n groter volume water.

http://tuis.co.za/tuindagboek/dis-mos-glad/attachment/7twtuinplan4/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM