Huis + tuin

Doodveilig

Waarmee kan ’n mens onkruid uitroei sonder om troeteldiere aan te tas?

JJ antwoord: Kies produkte wat glifosaat as aktiewe bestanddeel bevat (360g/l). Dis redelik veilig vir mens en dier omdat dit niks anders as plante doodmaak nie. Maar onthou, dis ’n algemene doder wat alle plante waarmee dit in aanraking kom, sal doodmaak – nie net die onkruid nie, maar ook blomme en struike.

http://tuis.co.za/tuindagboek/doodveilig/attachment/dsc_7741/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM