Huis + tuin

Emalje sonder einde

(Francois Oberholster)

“Hoewel dit lekker is om by ’n mark of in ’n vintage-winkel rond te snuffel, kan jy dalk ’n ewe mooi houer in jou ma of ouma se kas ontdek,” sê Serina. “Kyk uit vir wit emalje met ’n blou rand wat uit die dertigerjare dateer, of geel emalje met ’n groen rand uit die 1950’s.” As jy jou plante natgooi, haal hulle uit die houer, gooi nat en sit weer terug wanneer die ekstra water afgeloop het. So sal daar nie water onderin versamel nie en sal jou houers langer mooi bly.

Wenk - Voer ’n vergiettes met dieselfde materiaal wat jy in hangmandjies gebruik, of met natuurlike mos (dié wat so tussen jou plaveistene groei), en plant aarbeisaailinge daarin. Of herwin ’n ou melkbeker vir kruie.

(Francois Oberholster)

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6159/5417ade64c0f4660a6e7035c8c4d1596.jpg

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM