Huis + tuin

Gemengde media

(Francois Oberholster)

Wat jy nodig het

• wit kosmos

• rankerige groenigheid

• krismisrose

• room/ligpienk Anthuriums

• wit Delphiniums

• sneespapier en papierdoilies

• ’n lang, slank vaas en ronder potjie

Só maak jy

Frommel ’n mooi vel sneespapier op en maak dit weer oop. Doen dit twee keer en vou dan die papier skuins oor mekaar sodat dit soos twee driehoeke lyk. Hou die onderste deel (die “steel”) vas en draai dit in die rondte. Herhaal met nog twee velle papier en maak dit met draad vas aan die doilieblomme (dié frommel jy net by die middelpunt). Druk die papierblomme lossies saam met regte groenigheid in ’n pot.

(Francois Oberholster)

http://tuis.co.za/mobile/vars-idees-mobile/gemengde-media/attachment/0414frnvarsidees006/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM