Huis + tuin

Grastuin sonder perke

As jy van tekstuur en beweging in jou tuin hou en waardering het vir hoe die lig op verskillende tye van die dag jou tuin betower, is ornamentele grasse net die ding vir jou.

Vinnige feite

• Ornamentele grasse is baie aanpasbaar.

• Hulle het nie goeie grond nodig om goed te groei nie.

• Hulle vereis nie baie aandag nie.

• Daar is min peste en plae wat die grasfamilie aantas.

• Hul waterbehoeftes verskil – party floreer in droër omstandighede en ander hou van hul voete in die water.

• Party soorte verkies ’n warm klimaat en ander weer ’n kouer klimaat.

• Die eenjarige grassoorte groei maklik van saad.

• As jy grasse in jou tuin het, kies die vinke dit as nes-materiaal en laat hulle jou palms met rus!

http://tuis.co.za/mobile/tuinmaak-mobile/grastuin-sonder-perke/attachment/img_3469/

http://tuis.co.za/mobile/tuinmaak-mobile/grastuin-sonder-perke/attachment/imgp9402/

http://tuis.co.za/mobile/tuinmaak-mobile/grastuin-sonder-perke/attachment/img_3432/

http://tuis.co.za/mobile/tuinmaak-mobile/grastuin-sonder-perke/attachment/imgp9545/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM