Huis + tuin

Groen van binne

(Francois Oberholster)

Die bloemis Marlize Boonzaaier van Flowerheart (flowerheart.co.za) het dié tekstuurryke rangskikking vir ’n somertafel gemaak met bessies, klimopblare, die blomme van die perlemoentjie (Ornithogalum longibracteatum), katstert (Asparagus densiflorus), grootblaar-Viburnum, roosbottels en wasblommetjieknoppies.

Wenk Begin met lang stele en vul die vaas stelselmatig met stele wat oorkruis – dit sal die korter stele ondersteun.

(Francois Oberholster)

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6153/85f7928dccab4e1ca52d4445fecd864d.jpg

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM