Huis + tuin

Hark dit nader

Skep ekstra hangplek in jou badkamer met ou tuinharkies. Wat jy nodig hetInkopielysou harkies katoentou Gereedskapskêr

gompistool

So maak jy

https://youtu.be/WIGXHALkCdg

Draai die tou om die harkie se handvatsel en heg die punt van die tou met die gompistool. Hang dit teen die muur op en gebruik as hangplek vir krale en handdoeke.

Shané Barnard

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM