Dié Fragram Can-do Ladies Drill is lig, koordloos, het 'n sagte handvatsel en die boorpunte is baie maklik om aan te sit. Jy kan dit koop by toonaangewende ysterwarewinkels en dis beskikbaar in twee sterktes: een vir ligte boorwerk (R275) en 'n swaargewig-model (R310). Vir meer inligting, kontak loryn@lgtools.co.za of besoek www.fragram.co.za.
GEWILDSTE VANDAG
RUBRIEKE VANDAG
SPELETJIES VANDAG
Spesiaal vir intekenare!
Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag.
SPEEL SAAM











