Huis + tuin

Kersboog

Dit is te koop by groot afdelingswinkels soos Makro.

Versier dit met blink, kleurryke balle, soos dié van The Homestead. Die balle (R35 elk), wat met die hand gemaak word as deel van 'n werkskeppingsprojek, is van polistireen en blinkertjies.

Die klaargemaakte linnegordyne (R389 elk) is van Biggie Best.

Kontak The Homestead by 021 419 9763/4.

Lounette Fourie

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM