Huis + tuin

Koorsboom

(Jan Ras)

Hoe gemaak met ’n massiewe koorsboom wat my buurman se plaveisel oplig?

JJ antwoord: Grawe die wortels oop en kyk of jy die skuldige wortel kan afkap (solank dit nie die enigste wortel is wat die boom aan daardie kant anker nie). Alternatiewelik kan jy die boom laat vrek deur dit gif in te gee en daarna die boonste helfte van die boom weg te saag om die oorblywende stam stewiger te maak.

(Jan Ras)

http://tuis.co.za/tuindagboek/koorsboom/attachment/tuishome-0092020806-inheemse-jpg/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM