'n Bak vol liefde
Van papier mâché kan jy die mooiste bakke maak.
Versier dit aan die buitekant met jou gunsteling gedig of sê-ding en goudblad die binnekant.
Dekor sessie-Mei 2010
|
|
Rakke vol woorde In n voorportaal of teenn kaal muur kan jy n slim plan maak met smal rakke waarop n versameling letters en woorde uitgestal word. Wenke: Type or paste here.Gebruik jou rekenaar en druk mooi letters en wooede uit om te raam.Kyk na lettertiepes soos Bodoni, Monotype Corsiva en Arial Black |
|
|
Kunstige Letters Hierdie muur vol letters praat met jou-geen luukse skilderye is nodig nie. |
|
|
Gedek met liefde Laat druk jou ma se gunsteling-gedig of kortverhaal waarvan sy die meeste hou op argitekpapier by n koopieerwinkel. Gebruik dit as tafeloper |













