Huis + tuin

Mooiste malvas

(CHRISTO LÖTTER)

Mooiste malvas

V: Hoe moet ’n mens maak om jou malvas wat in potte geplant is so mooi as moontlik te laat lyk?

A: Daar is ’n Chrysal-plantvoedsel spesifiek vir malvas – kyk by kwekerye of jy dit in die hande kan kry. Voer hulle twee maal per week om hul kondisie reg te kry, en dan een maal per week om hulle mooi te hou. Die suksesresep is baie son, voeding, goedgedreineerde grond en elke tweede/derde dag water.

(CHRISTO LÖTTER)

http://tuis.co.za/tuindagboek/n-krans-vir-die-pase-2/attachment/tuishome-723/

(CHRISTO LÖTTER)

http://tuis.co.za/tuindagboek/n-krans-vir-die-pase-2/attachment/tuishome-724/

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM