Huis + tuin

Nuwe dekor

Dié nuwe dekorwinkel is in die Monumentpark-winkelsentrum, Skilpadlaan, Monumentpark,geleë. Kontak 012 346 4571 of stuur e-pos na amorie@inovision.co.za.

Sout-en-peperstelletjie (R179,50)

Handgemaakte vilt-kombersie (R480), mediumgroot kussing (R240), kleiner kussing (R120)

Kerse wat soos voëls lyk (R98,50 elk)

Handgemaakte seep in 'n handgekerfde houtbakkie (R102,60)

admin

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM