Die foto hieronder was ’n lekker vroeë Kersgeskenk. Dis ’n ‘Tuis’-roos wat net voor ons spertyd oopgegaan het in ons uitgewer se tuin. Dié rose, gekweek deur Ludwig Taschner
van Ludwig’s Roses, se lae en lae kelkblare is betowerend mooi.

https://cdn.24.co.za/files/Cms/General/d/6160/f7bcbecfc3bf428c8310e58c337db802.jpg













