Huis + tuin

Self-gedoen: Só plak jy maklik viniel

Luister na die artikel
-00:00
Intekenare kan na hierdie artikel luister

Wat jy nodig het

  • Alcolin Hi-Tack Carpet & Vinyl Adhesive
  • tandtroffel
  • skerp mes

So maak jy

1. Maak seker dat die oppervlak wat jy wil plak deeglik skoon en droog is. Wend Alcolin Hi-Tack aan en versprei dit eweredig met 'n getande troffel. Laat staan dit 'n rukkie totdat die gom taai raak, maar nie heeltemal droog nie.

2. Plaas dan die viniel in posisie en vryf al die lugborrels uit.

3. Laat dit goed droog word en sny die oortollige viniel af met 'n skerp mes.

Deon de Goede

SPELETJIES VANDAG

Spesiaal vir intekenare!CTA

Elke dag ’n nuwe blokraai, sudoku en woordblom asook ’n weeklikse vasvra élke Vrydag. 

SPEEL SAAM